KERRIE PERSKESLAAI
Amanda Struwig
1,5 kg Taaipit perskes, geskil en van pit af gesny. (Dompel in sout- of asynwater om verkleuring te voorkom) - (Kan vervang word met 1 groot blik perskeskywe (825g))
1 groot Ui gehalveer en in skywe gesny
25 ml Botter/margarien
125 ml wit Asyn
25 ml Witsuiker
3 ml Sout
25 ml Mielieblom (maizena)
knypie Peper
10 ml Kerriepoeier (afhangend van hoe sterk jy dit wil hê) Hierdie is matig.
10 ml Borrie
Vir vars perskes:
Skil en sny die perskes in skywe.
Verhit 4 kop water en 2 kop suiker tot kookpunt
Sit die skywe daar in en kook so 10 min tot perskes sag is maar nie te lank dan is dit pap.
Hou eenkant.
Vir geblikte perskes:
Dreineer die perskeskywe
Hou stroop eenkant.
Die res:
Soteer die ui in die smeer
Meng asyn, suiker, mielieblom, kerrie en borrie deeglik.
Meng kerriemengsel met die perskestroop en voeg by die uie.
Kook tot dik.
Voeg perskes by en bring weer tot kookpunt.
Bottel warm en verseël dadelik, draai bottels om op 'n doek en laat afkoel.
Heerlik saam met enigiets. Bykos, slaai of selfs net so op 'n snytjie brood.