KERRIE PIEKELUITJIES
1kg piekeluie geskil en heel gehou
2t kerriepoeier
1t mielieblom
2,5ml borrie
60ml koue water
2k bruin druiweasyn
180ml suiker
2,5ml sout
3 eiers
Plaas die uie in n kastrol met genoeg water om dit te bedek.
Laat 20-30min stadig kook oor matige hitte tot gaar.
Dreineer deeglik
Meng kerrie, mielieblom, en borrie met die water.
Meng die mielieblommengsel met die asyn
Plaas die suiker en sout in n kastrol en meng die asyn mengsel daarmee.
Verhit dit stadig oor matige hitte totdat suiker opgelos is en begin kook klits die eiers deeglik in n mengbak.
Voeg die asynmengsel bietjie vir bietjie daarby.
Gooi die mengsel terug in die kastrol verhit stadig en hou aan roer tot verdik
Gooi die uie by die warm sous en prut deur tot goed warm.
Bottel dadelik.
Die uitjies raak lekkerder hoe langer dit staan.