KERRIE PYNAPPEL
Kook 2 kg uie (nie te fyn nie) vir ‘n half uur.
Dreineer.
Voeg nou die volgende bestanddele by:
4kop suiker,
3 kop wit asyn,
2t borrie,
1 eetl sout,
2t Kerrie,
2t gemmer,
1 ml rooi peper,
3 groot suur pynappels
Kook 15 min tot dik en bottel warm.
Voeg 1,5 opgehoopte eetl maizena heel laaste by en kook tot gaar.
Resep: Beulagh Lombard
Foto: Susan Koster
Kook 2 kg uie (nie te fyn nie) vir ‘n half uur.
Dreineer.
Voeg nou die volgende bestanddele by:
4kop suiker,
3 kop wit asyn,
2t borrie,
1 eetl sout,
2t Kerrie,
2t gemmer,
1 ml rooi peper,
3 groot suur pynappels
Kook 15 min tot dik en bottel warm.
Voeg 1,5 opgehoopte eetl maizena heel laaste by en kook tot gaar.
Resep: Beulagh Lombard
Foto: Susan Koster
KERRIEPYNAPPEL - Cathy Oelofsen
Kook 2 kg uie - nie te fyn gesny vir ‘n ½ uur. Dreineer. Voeg nou die volgende by 4 kop suiker 3 kop wit asyn 2 tl borrie 1 el sout 2 tl kerrie 2 tl gemmer 1 ml rooipeper 3 groot suur pynappels, opgekap in blokkies 1½ el opgehoopte maizena Kook 15 minute lank tot dik en bottel warm. Ek gebruik 5 klein pynappels en gooi 5 koppies suiker by en dan kap ek nog rissie ook by vir daai ekstra byt en gooi ook meer kerrie by!! |
KERRIE PYNAPPEL SLAAI
BESTANDDELE: 2 groot pynappels geskil en in blokkies gesny 320 gram suiker 2 groot uie 5 ml sout 50 ml matige kerrie 125 ml wit asyn 5 ml mosterdpoeier 10 ml mielieblom METODE: Kook pynappel klein rukkie in water, dreineer. Kook sous, (sonder mielieblom) en voeg pynappel by, kook so 10 minute. Skep pynappel in gesteriliseerde bottels, verdik res van die sous en gooi oor pynappels Resep: Annette Nieuwoudt |