KERRIEPOEIER
Henk Boshoff
Hierdie spesery gebruik ek baie.Gekoopte kerriepoeier is slegs vol gegeurd vir n maand na oopmaak,daarna verloor dit vinnig geur en smaak.
Ek het ongeveer 30 jaar gelede laas kerriepoeier gekoop.Die spesialis kerriekenners, die Indiërs koop ook nie klaargemengde kerriepoeier nie, maar maak hul eie.
Dit is n eenvoudige proses.As jy nog nie n speserymeule het nie, koop een, dit is die moeite werd.
Bestandele
30 ml Heel Koljander
15 ml Heel Komyn
5 ml Mosterdsaadjies.
5 ml Vinkel [fennel]
2,5 ml Swartpeperkorrels
2,5 ml Rissiepoeier,jy kan meer insit as jy die kerriepoeir meer wil laat brand
5 ml Gemaalde Gemmer.
5 ml Borrie
Plaas die heelspeserye in n pan op lae hitte om te skroei,roer gereeld en pasop vir brand.Die proses neem ongeveer 10 minute.Ek plaas my heel speserye in mikrogolf tot goed deurwarm.Die hitte stel die speserye se smaak vry,moenie hierdie stap uitlaat nie.
Laat heeltemal afkoel.
Maal nou poeierfyn in speserymeule.Voeg gemaalde speserye by en meng baie goed.Bewaar in lugdigte houer op n koel ,droe plek uit direkte lig.