Lekker Vinnige Chutney:
en jy maak dit die sterkte soos jy daarvan hou.
1 blik Fyn appelkooskonfyt.
1 k Bruin spirit asyn.
1 k Fyn gekerfde uie.
Nou kap jy groen rissies fyn,en voeg by,laat kook tot uie en rissies sag is. Voor dit te veel kook toets die sterkte,voeg by as verkies. Hierdie chutney kan gebottel word.
Adrie Rodella