KOPERPENNIE WORTELSLAAI GEBOTTEL
Amanda Struwig
1,5 kg geelwortels, geskil en inskyfies gesny
2 groen soetrissies, fyngekap of repies
2 groot uie (wit of rooi of albei), fyngekap of dun skyfies
Tamatiesous:
Meng en kook die volgende bestanddele saam:
500 ml wit suiker
300 ml bruin asyn
2 x 115 g blikkies tamatiepasta
20 ml Worcestersous
20 ml aangemaakte mosterd
Sout en peper na smaak
60 ml Maizena, met bietjie water aangemaak.
Metode:
Kook wortels en sout tot bros.
Dreineer.
Voeg die gekapte groenrissies, uie en die kokende tamatiesous by en laat deurkook.
Verseël in gesteriliseerde flesse.