LIMONCELLO
Henk Boshoff
Limoncello is 'n suurlemoen likeur wat veral in lande om die Mediterreense see gewild is.
1 bottel goeie Vodka
10 Suurlemoene
Suiker.
Water.
Skil die suurlemoene baie dun af, jy soek slegs die geel gedeelte, niks wit nie.
Plaas Vodka en suurlemoenskil in 'n 1 liter fles.
Maak styf toe en laat vir 10 dae tot 'n maand trek op 'n donker plek.
Maak nou 'n stroop deur 1 koppie suiker en 1 koppie water saam te kook.
Gooi Vodka deur 'n sif om die skille te verwyder.
Gooi skille weg.
Meng dit nou met jou afgekoelde stroop en proe, jy kan addisionele stroop maak en byvoeg na smaak.
Bedien yskoud