MOSTERD MET HEUNING
4 eetlepels bruin asyn
2 eetlepels heuning
1 teelepel Borrie
2 eetlepels Hot English Mosterd poeier
1 teelepel growwe swart peper
400ml Mayonnaise
Meng eers die asyn, heuning, borrie, mosterd poeier en die peper saam in n botteltjie….
Gooi dan die Mayonnaise by en skud goed…
Laat staan so week in die yskas…en geniet n lekker
Bron: Stefaans Blaauw
MAKLIKE MOSTERD
Half kop asyn
2 eiers
4e suiker
2e opgehoopte mosterdpoeier
knippie rissiepoeier
half teel sout
Klits al die bestandele goed saam en kook oor lae hitte tot dik en gaar terwyl aanhoudend geroer word.
Weet nie of dit op die rak gehou kan word nie maar hou lank in die yskas.
Resep: Tersia Engels Rheeders Ellis