MAROELA LIKEUR
Prik die maroelas en gooi dit in vrugte flesse.
Vul dan die bottels met 'n drank.
Ek gebruik Gin.
Dan staan dit vir 3 maande.
Draai elke week die bottels om.
Na 3 maande suig jy dit deur en dan sit jy so omtrent 2 kop suiker wat met 1 kop water gekook is, by elke bottel.
Gooi in bottels en bere.
Ek voel dis bietjie soet, maar almal se dis baie lekker
Resep: Lenie Viljoen