NARTJIESTROOP
Fan Swanepoel
Hierdie resep kom uit RooiRose Nov 1995.
Dit se lemoene maar ek het ook nartjie stroop geruik hiervoor.
Ek stel voor om so 15 na 20 nartjies te gebruik
10 lemoene / nartjies
Drie groot eetlepels wynsteensuur
120 g (150ml) suiker
30ml sitroensuur
15ml engelse sout
2lt water.
Rasper skil van lemoene op fynkant van rasper.
Of gebruik van die nartjieskil in stukke wat weer uit stroop verwyder word.
Druk die sap uit vrugte
Voeg al die bestandele bymekaar en roer tot suiker heeltemaal opgelos is.
Laat staan 24uur om geur ten volle te ontwikkel haal nartjie skille uit.
Giet in gesteriliseerde bottels. Verdun met yswater na smaak. Geniet.
NARTJIESTROOP
1 liter vars uitgedrukte nartjiesap
750ml suiker
Verhit en roer die sap en suiker oor lae hitte totdat die suiker opgelos is.
Moenie die mengsel laat kook nie.
Giet die warm stroop in gesteriliseede bottles.
Verseël die bottles en laat afkoel.
Bêre die stroop in die koelkas.
Verdun een deel stroop met drie dele yswater net voor opdiening. (Bv. 50ml stroop plus 150ml water)
In en om die huis
Foto: http://www.hirethebarman.co.uk/news/have-a-monin-merry-christmas.html