OM JELLIE VAN BESSIES TE KOOK
2 kg ryp Bessies (kan enige soort gebruik)
1 kop water
1 kop Suurlemoensap
1 pakkie Pektienpoeier of so koppie tuisgemaakte appelpektien
4½ kop Suiker
Was, verwyder pitte en verpulp die vrug.
Voeg die water en ½ kop suurlemoensap by.
Maak toe en prut vir 15 minute.
Giet deur materiaal in 'n sif
As jy so 3 koppies sap het, voeg ½ kop suurlemoensap en die pektien by. Roer baie goed.
Bring tot kookpunt en voeg die suiker by. Roer aanhoudend terwyl dit vinnig kook.
Kook presies vir 2 minute en skep skuim af. Toets of dit gaan stol.
Giet in gesteriliseerde flesse en seël.