OUMA STRYDOM SE GEMMERBIER
Charmaine Timmerman
16 koppies (4 liter) warm (nie kokend) water
3 hoogvol teelepels droë gemmer
1 hoogvol teelepel kremetart
2 plat teelepels kits suurdeeg
4 koppies suiker
2 eetlepels gerasperde rou gemmer.
1 koppie rosyntjies.
Meng alles goed saam tot suiker mooi opgelos is in 'n emmertjie en maak hom dig toe. Vat dan 'n fleesie kombersie of handoek en draai om jou emmer en sit op n warm plek in die huis om te gis. (Nie in sonlig nie) naby n vrieskas of stoof werk lekker.
Gemmerbier MOET 24 uur gis.
Om te sif gebruik eers n kombuis sif om groot stukke uit te kry...sif dan deer katoen lap (ek het 'n sakkie van katoen waarin ek dit gooi en deur sif) ander doeke werk te moeilik.
As jy klaar deurgesuig het, gooi in jou bottels (nie te vol,) en sit van jou rosyne wat in die gemmerbier was, in die bottels. Maak toe (nie te styf nie) en verkoel.
Dis die beste resep gemaak nog soos in die ou dae. Beter kry mens nie.
GEMMERBIER
10 ml Aktiewe Droë Suurdeeg
6 Liter koue water
5 x 250 ml suiker
1 bottel Jamaika gemmer
10 ml gemaalde gemmer
Metode:
Roer suiker in 3 liters kookwater tot oplos.
Voeg daarby 3 liters koue water en roer.
Voeg Jamaika - gemmer en fyn gemmer by en laat tot lou afkoel. Neem 60 ml van lou mengsel en los suurdeeg daarin op
Voeg by die res en roer deeglik.
Vul en verseel bottels.
Proppe of skroefdopppe moet goed vas wees.
Laat verloop van ses tot agt uur voordat u dit in die koelkas sit.
Laat staan tenminste oornag voor gebruik.

Vandat ek hierdie resep maak stel ek nie eers belang om enige ander een te aak nie
10 litter water
4 koppies suiker
1 pakkie suurgeeg (10 gr )
1 Botteltjie 200ml Drink o pop of Sweeto gemmerbier aanmaak koeldrank
so halwe handvol rosyne
Meng alles in emmer en laat staan tot rosyne bo dryf
Haal rosyne af en roer goed
Gooi in bottels en gooi so 2 of 3 van die rosyne weer bo in die bottel
Dit word nie deurgesyg nie
Hoe langer dit staan hoe sterker word dit
Dit brand ook nie jou keel of gee sooibrand nie
Kinders baie lief daarvoor
Resep: Elsie Moller

GEMMERBIER MET DRINK 'O POP
Ek maak di Drink o Pop resep wat op Lekker Resepte vir die Jongergeslag was.
Dis 1 x 200 ml gemmer bier Drink o Pop,
10 lt water,
1 pk kits gis,
3-4 k suiker,
rosyntjies.
Meng als saam laat staan tot rosyntjies dryf, botl en bere in yskas met paar rosyntjies in elke botl. Hoe langer dit staan hoe sterker word dit. Moenie botl proppe te styf toedraai nie
Ingestuur deur: Jenny Schneigansz