OUTYDSE INGELEGDE PERSKE BLATJANG
Tienie Kruger Steyn
1kg gedroogde of vars gesnipperde geelperskes
1 koppie sultanas /rosyne
3liter bruin asyn
2.5kg wit suiker
3 groot uie gekerf
1/2 koppie sout (125g)
5 eetlepels rooipeper
2 eetlepels kerrie
1 eetlepel borrie
1 teelepel koljander
1 eetlepel swart peper
3 eetlepels rissie vlokkies (chilli flakes)
Foto: Tienie Kruger Steyn
Kerf perskes fyn.
Laat perskes en sultanas/ rosyne oornag in 2liter van die bruin asyn le om te week.
Volgende oggend -
kerf perskes, sultanas en uie saam met asyn gyn in voedselverwerker.
Gooi die laaste 1liter asyn by.
Gooi perskemengsel saam met die res van die bestandele in n pot en verhit oor matige hitte tot dit kook.
Kook tot dik vir ongeveer 30-40min terwyl jy dit gereeld roer om te voorkom dat dit aanbrand.
Bottel warm in gesteriliseerde flesse.
Laat staan so week voor gebruik.
Hou jare op die rak sonder om af te gaan solank dit geseel is.
Die chutney brand nie.
Indien jy meer byt verkies, gooi net meer rissies by.
Ek het gedroogde perskes gebruik.
Ek kry so 15x chutney bottels vol uit die resep.