PACKO KERRIE CHILLIES
2 kg Chillies
1 bottel Asyn
Pickle Masala
Paar Kerrie Blare (Curry leaves)
Vars Knoffel
Olie
Plaas asyn in pot en verhit tot kookpunt.
Verwyder van stoof
Voeg groen chillies in die warm asyn
Sprinkel genoeg piekel Masala oor en roer
Die groen chillies sal van kleur verander
Braai die kerrieblare en knoffel liggies in die olie en voeg by die mengsel
Wees versigtig met die sout .