1 kg gekapte uie gebraai Voeg by 250 ml asyn 250 ml gekapte groen soetrissie 10 kerrieblaaie 100 ml gekapte knoffel 12 ml droë gemmer 1 pakkie piekel marsala 200 ml suiker. Sout en swart peper na smaak nogal baie.
Koop alles goed op laag vir so 40 min Blitz en bottel warm