PIEKEL KOMKOMMERS
Venessa Bradbury
Ek vat 'n 3l asyn en een pakkie pickel spice ek meng dit en laat dit staan.
Die komkommers was die klein een ek het dit lengte gesny my asyn warm gemaak nie kookpunt nie.
Die komkommers dig gepak in warm gekookte bottels.
Gooi warm asyn oor
Seël en warm bad vir 10min.
WENK - Henk Boshoff
Die geheim van komkommerpiekels is om dit kraakvars te bewerk net na pluk,so jy moet jou eie plant,as dit nie moontlik is nie,plaas n druiweblaar in elke fles,dit maak dit meer crispy.