PIEKELVIS
2 kg stokvis / hake in groot stukke gesny
½ koppie kookolie
6 groot uie – in dik ringe gesny
4 knoffelhuisies – gekneus
500 ml bruin druiweasyn
250 ml wit wynasyn
3 el kerriepoeier
10 ml borrie
1 tl sout
5 ster anys sade
60 ml gemmer, gestamp
1½ koppie suiker
100 ml water
4 lourierblare
In ‘n lekker groot kastrol, maak kookolie warm
Braai saam: knoffel, gemmer, uieringe tot uie deurskynend is
Draai hitte op laag, voeg kerriepoeier, ster anys, lourierblare by, en braai stadig saam
Sit vis stukke en borrie by, en oor lae hitte prut alles vir 5 min
Gooi suiker, asyn en water by en kook vir 20 minute baie stadig
Laat dit goed afkoel, plaas vis stukke in flesse, maak vol met uie kerrie sous en verseël.
Sit in yskas minstens 2 dae
Bron: Boerekos