PIESANG BLATJANG
Dorothy Odendaal
1kg piesangs geskil en in skywe gesny
2groen soetrissies ontpit en in dun repe gesny
2uie in ringe gesny en halveer
2knoffel huisies fyngedruk
10 ml medium kerrie
Knypie fyn naeltjies
750 ml suiker
10 ml sout
1 ml peper
250g sultanas
5 ml borrie
750 ml asyn
Meng al die bestanddele in n groot kastrol
Bring tot kookpunt
Verlaag hitte en prut 45 min
Roer elke nou en dan sodat dit nie aanbrand nie
Die blatjang is reg wanneer dit nie meer waterig is nie
Skep in flesse en seel