PEKEL RADYSE
10-12 radyse,
200ml wit asyn,
brand rissies fyn gekap,
50ml bruin suiker,
2 knoffel huisies fyn gekap.
Sny die radyse in baie fyn skyfies.
Bring die res van die bestandele tot kookpunt en gooi die warm mengsel oor die radyse.
Laat afkoel en bottel
Heerlike se ek vir julle*Helena Kruger*Lekker Resepte vir die Jongergeslag