RISSIES NIE VIR SISSIES
Susan Snyman La Grange
1.5 kg peppadews met pitte en 1kg sonder pitte
1kg geelsuiker
1kg uie
25ml knoffel
1 t sout
1 liter witasyn
1 t rooipeper
1e rosyne opsioneel (ek het nie)
Maak alles in voedselverwerker saam fyn en kook vir 25 minute.
Meng 1e borrie, 1e kerrie en 4e maizena en meng dit met bietjie asyn om pasta te maak. Voeg by rissies en kook stadig vir 20 min. Oppas dat dit nie brand nie. Bottel warm.