ROLAND SE WARM CHILLIESOUS
Roland Nicol du Toit
4 groot chillies, dun gesny
2.5 cm gemmer, geskil en dun gesny
4 knoffelhuisies, dun gesny
60ml wit asyn
30ml suiker
5ml paprika
5ml sout
2.5ml cumin
2.5ml tumeric
Skil en sap van 1 suurlemoen
30ml olyfolie
Plaas die chillies, gemmer, knoffel, asyn, suiker, paprika, sout, cumin, en tumeric in pot.
Bring tot kookpunt.
Verminder hitte en prut vir 5 minute.
Laat afkoel voor skil van suurlemoen en sap van suurlemoen bygevoeg word.
Puree tot glad.
Sit in gesteriliseerde bottels.
Gooi olyfolie oor en seel bottel.
Skud goed om te meng.
Roland Nicol du Toit
4 groot chillies, dun gesny
2.5 cm gemmer, geskil en dun gesny
4 knoffelhuisies, dun gesny
60ml wit asyn
30ml suiker
5ml paprika
5ml sout
2.5ml cumin
2.5ml tumeric
Skil en sap van 1 suurlemoen
30ml olyfolie
Plaas die chillies, gemmer, knoffel, asyn, suiker, paprika, sout, cumin, en tumeric in pot.
Bring tot kookpunt.
Verminder hitte en prut vir 5 minute.
Laat afkoel voor skil van suurlemoen en sap van suurlemoen bygevoeg word.
Puree tot glad.
Sit in gesteriliseerde bottels.
Gooi olyfolie oor en seel bottel.
Skud goed om te meng.