RYP MANGO BLATJANG
1,5 kg Ryp mango’s, geskil en in blokkies gesny (weeg die blokkies)
3 Uie, fyngekap
600 ml Bruin druiweasyn
450g Witsuiker
6cm vars gemmer, geskil en fyn gerasper
10ml Mosterdpoeier
5ml Borrie
5ml Sout
Prut die mango’s en uie in die asyn vir ongeveer 15 minute, tot sag.
Voeg die res van die bestanddele by en roer oor lae hitte tot die suiker opgelos is.
Prut vir ongeveer een uur tot die verlangde tekstuur.Bottel warm en seël dadelik.
foto: vegrecipesofindia