SJOE SJOE BLATJANG
1kg Sjoe-Sjoe geskil/grof gerasper
500g Uie fyngekap
1,5 kop Asyn
1,5 kop Wit Suiker
30ml Mazina
15 ml Matige Kerrie poeier
7,5 ml Borrie
7,5 ml Sout
'n paar rissies of peppadew (bell peppers brand ook nie veel nie)
*Kook gerasperde sjoe-sjoe tot sag en deurskynend in bietjie water. Sny of rasper uie fyn, gooi kookwater oor en laat week vir 20min. Dreineer en herhaal. Gooi uie by sjoe-sjoe, voeg rissies by. Meng Asyn, Suiker, Mazina, Kerrie, Borrie, en Sout saam. Gooi in sjoe-sjoemengsel en kook alles goed deur. (Roer gereeld) Gooi warm in bottels, en seël. Vervang matige kerrie met hot kerrie, voeg ekstra rissies in vir 'n bietjie byt. Die kleur verander dan na ligbruin.
Ns. Geniet dit saam met jou enige kos, eiers, hotdogs, hamburgers, vis.....
Resep en foto: Elrede de Jager