SJOE SJOE KONFYT
Elreda De Jager
1kg Sjoe-Sjoes
3/4kg Suiker
Suurlemoensap
1 pakkie pynappel jellie
1 Klein blikkie fyn pynappels (opsioneel)
Bietjie water
Skil en rasper sjoe-sjoes. Kook met suiker en bietjie water tot helder en deurskynend. Gooi blikkie pynappel en jellie by, kook alles goed deur, bottel warm. Ek wissel myne af deur vars gemmerstukkies of appels saam te kook.
NS. Suiker kan 1:1 verhouding wees, ek kook al my konfyt bietjie armer vir die vrugtesmaak.
Foto: Elrede de Jager