SOET KORRELMOSTERD
Johan Aucamp
1 blik kondensmelk
100 gram mostertpoeier
100 gram strooisuiker
half koppie mayonnaise
half koppie asyn.
Knippie borrie vir kleur en 'n handvol swart mostert saad.
Ek verkies swart vir die voorkoms.
Meng alles goed saam met 'n hand klitser en bottel.
Bêre vir so 'n maand voor gebruik, dan is dit heerlik.