SUURLEMOEN EN WORTEL KONFYT
Natalie Robertson
8x suurlemoene, dun gesny, pitte uitgehaal.
1kg wortels, geskil en gerasper.
Week suurlemoene en wortels oornag in 3.5ltr water.
Los 3.5kg suiker in 500ml water op en los ook oornag.
In oggend kook die vrugte tot sag en voeg suiker by.
Kook op lae hitte tot gereed is.
Amandel skyfies kan ook bygevoeg word.