SUURLEMOEN KONFYT
4 Suurlemoene
2 Eetlepels Suurlemoensap
1 Kop suiker
4 Koppies water
Rasper die skil van 3 suurlemoene in 'n klein potjie. Sny die 4e suurlemoen in dun ringetjies en voeg by (opsioneel as jy stukkies in wil hê).
Maak seker jy verwyder al die pitte.
Voeg 1 kop water by die pot en bring tot kookpunt.
Draai hitte af en prut vir 10 minute.
Gooi water af deur 'n sif en behou die vrug en skil.
Sit terug in pot en bedek met nog 'n koppie water.
Prut vir 10 minute en giet weer deur sif.
Plaas weer terug in pot, voeg suiker suurlemoensap en 2 koppies water by.
Bring tot kookpunt en prut dan verder op medium/laag tot die mengsel begin verdik, so 30 - 45 min.
Giet konfyt in flessie. Dit sal nog dunnerig wees, maar sal dikker word sodra dit koud is.
Bron: onegoodthingbyjillee