TAMATIE EN APPEL BLATJANG
Catharina V D Merwe
1kg Ryp tamaties
4 medium uie
1 kg appels
Handvol sultanas en stukkies gedroogde vrugte
1 eetlepel gekapte knoffel
450 ml bruin asyn
350g bruinsuiker
200g rosyne
10ml sout
5 ml fyn naeltjies of Allspice
5 ml fyn gemmer
2,5 ml Cayenne peper
Maak ongeveer 5 x 500g flesse
Sny die tamatie-ente af en lê dit in kookwater vir 20 tot 30 sekondes verwyder tamatie skille
Kap tamaties grof
Skil en sny uie in dun ringe
Ontpit en kap appels in blokkies
Sit ui, tamatie en appels in 'n swaarboom pot
Voeg res van bestanddele by en roer goed roer dit deur, laat dit dan vir 40 tot 45 minute prut totdat die vrugte sag is en blatjang verdik is
Toets deur 'n houtlepel oor die potbasis te trek, as daar geen loperige vloeistof oor is nie is dit reg
Skep in voorverhitte flesse seël
Laat rus vir 2 maande sodat geure goed meng
Ek het gemengde droè vrugte stukkies gebruik inplaas van tamatie,!
Resep: uit die boek Clearly Delicious Pickling and Bottling