TAMATIE EN UIE SOUS
Helena Engelbrecht
Sny 3 groot uie fyn en braai dit in bietjie olyf olie.
Kook tot sag en voeg dan geel, groen en rooi soetrissies wat fyn gesny is by.
Braai als lekker sag.
Gooi laaste gesegde ryp tamaties by.
Kook als vir so 15 min.
Voeg 1 koppie elk tamatie sous en chutney by.
Gooi ook so 100gr margarine by en kook als vir so 20-30 min.
Proe maar vir sout en swart Peper na smaak.
Jy kan ook suiker by gooi as dit te suur vir jou smaak is.
Om dit bietjie dik te maak maak bietjie maezina aan en kook deur.
Ek het hierdie kooksel versap vir worsbroodjies.
Indien jy dit heel los is dit wenner oor pap by braaivleis.
Julle kan dit bietjie kerrie ook as jul wil en chillies ook in sit na smaak.