TOBASCO SOUS (Die regte manier)
Daar is baie resepte wat Tabasco genoem word,maar dit moet eintlik hot pepper sauce genoem word,regte tuisgemaakte Tabasco sous word op die volgende wyse gemaak.
1,5 kg regte ryp Tabasco rissies
(die rissies hang nie ondertoe aan die plant nie,maar groei boontoe,die hele rissie is gevul met vrug en nie half leeg soos ander rissies nie. Hy is eers Groen,dan Geel,dan Oranje en dan Rooi. Hy is ook nie rond nie)
30 gram Suiwelsout
500ml water
100 na 150 gram geskroeide Eikehout blokkies
(gaan na n plek wat houtwerk doen,vra vir offcuts,sny in so vierkante duim stukke,skroei liggies op braaivleisvuur)
1 liter Witwynasyn
1 teelepel Xanthan gum poeier[opsioneel]
DIt word gebruik om die sous te verdik. Verkrygbaar by gesondheidswinkels
Haal stingels van Tabasco rissies af,
Versap saam met water en sout tot n growwe pasta.
Sit in groot fles met kaasdoek bo oor.
Laat gis vir 3 weke,ek roer myne liggies elke dag.
Sit nou Eikehoutblokkies in.
Sit in donker plek vir tussen 6 maande en 3 jaar.
Meng nou Asyn by
Skud so veel as moontlik
hou vir n maand
skud elke dag n paar keer..
Versap baie fyn en sif dan pulp uit.
Sit Xanthan gum by.
Proe presies soos gekoopte Tabassco.
Resep: - deur Henk Boshoff