VYE BLATJANG
Metode
1,5 kg ryp vye, gesnipper met skil en al
1 kg bruinsuiker
1-2 uie, gerasper of fyngekerf
5 ml sout
Knippie rooipeper
15 ml fyn gemmer
12,5 ml mosterd
3 ml fyn naeltjies
2-3 koppies wynasyn
Knoffel na smaak
Handvol pitlose rosyne of dadels (opsioneel, maar baie lekker)
Sny net die melkerige deel van die vye af en snipper fyn met skil en al.
Voeg al die ander bestanddele by en kook tot dik.
Laat oornag om koud te word.
Die volgende dag verhit en kook vinnig deur.
Bottel warm en verseël.
Bron: RSG