WARM EIERVRUG BLATJANG
1 KG Eiervrug,geskil,in skywe gesny en besprinkel met 45 gram sout. 175 gram Bruinsuiker 350ml Witwynasyn 75 gram Pitlose Rosyne of Sultanas 1 Eetlepel Tamatiepuree 500 Gram uie fyngekap 3Rooi Brandrissies fyngekap 5 Knoffelhuisies fyn gekap of gerasper 1 teelepel Rooipeper Laat Eiervrug,met sout besprinkel ten minste 3 ure staan, spoel af en druk droog. Meng suiker,asyn,tamatiepuree en Sultanas in n bak en laat vir n uur staan. Kap rissies fyn en plaas alle bestandele in pot, verhit stadig tot kookpunt en prut tot dik, bottel warm. Resep: Henk Boshoff |
|
EIERVRUG BLATJANG
- 3 Groot Eiervrugte in blokkies gesny / gekap
- 6 uie gekap
- 6 tamaties geskil en gekap
- 1 groen soetrissie ontpit en gekap
- 4 koppies suiker
- 750 ml wit Asyn
- 30 ml kerrie
- 15 ml borrie
- 45 ml mazina
- 5 ml sout
- 2 eetlepels olie
Strooi Eiervrug met sout en laat staan 30 min in vergietes.
Spoel goed af.
Braai uie, tamaties en soetrissies met die olie tot uie sag is skep dit saam Eiervrug in kastrol Voeg die res by.
Kook Eiervrug blokkies tot sag en amper weg Voeg mazina laaste by. Kook tot dik.
Bottel en bêre.
Lewer +- 1.8 l
Moet nie te donker kook nie moet nog n kerrie kleur wees.
Resep: Janet Thiele

EIERVRUG BLATJANG - Sue Day
3 groot eiervrugte geskil en in blokkies gesny
sout
6 uie in ringe gesny
6 tamaties geskil en blokkies gesny
1 green pepper ontpit en opgekap
1 brandrissie ontpit en fyn opgekap
4 x 250 ml suiker
750 ml wit druiwe asyn
30 ml kerriepoeier
15 ml borrie
45 ml koekmeelblom
5 ml sout
250 ml kookolie
1. Besprinkel die eiervrug blokkies met sout en laat 30 minute staan in 'n vergiettes of sif.
2. Spoel goed af.
3. Braai uie, tamaties, green pepper en brandrissie tot uie sag is.
4. Skep dit saam met die eiervrug in 'n kastrol.
5. Voeg nou die res van die bestanddele by.
6. Kook tot eiervrug sag en amper weg gekook het en die mengsel dikkerig is.
7. Skep in warm bottel en seel.