WATTER ASYN OM TE GEBRUIK
Almal wonder altyd watter asyn is die beste om te gebruik.
Hieronder paar riglyne:
Spirit asyn werk goed vir skoonmaak werk. En vir kos werk druiwe asyn lekker.
Christine Pienaar
Gewone wit asyn werk 100% vir inmaak. Kyk net dat dit 5% suur bevat. Almal lê al jaaaare daarmee in. Daar is niks mee fout om dit te gebruik nie!
Louise Henning
Ek het asyn verkoop en die enigste asyn wat jy van af wegbly is immitation vinegar want dis n byproduk van steenkool
Henk Boshoff
Imitation vinegar is water waarby asetiese suur bygevoeg word
Elmari Pieterse Steinman
Hoekom is dit nie goed nie?
Ben Rautenbach
Druiweasyn,appelcider ens
Gerda Smith
Spirits asyn werk goed as wasgoed versagmiddel.
Tina du Preez
Druiwe-asyn is die ding!
Cathy Beukes
Bly maar net weg vir spirits asyn dit is sleg en nie vir kos nie gebruik dit vir huis skoonmaak doeleindes alleenlik.