1000 ISLAND PIENKSOUS
Christine Pienaar
3 dele mayonaise
twee dele fanta orange
een deel kondensmelk.
Gaan proe hom. ek kon dit self nie glo nie, maar dis dit!!
Louise Van Der Merwe
Baie dankie vir die pienk sous resep.
Ek het gister die een gemaak met Fanta.
Ek het n bottel mayonnaise
blik kondensed melk en n blik fanta gemeng.
BAIE LEKKER!!!!!
Adi Laubscher
Ek onthou die fanta toe ons in die 90's kelners in die spur was.
Greta Vanderbell
Spur se pienksous.
1 bottel Mayonnaise (i kop.)
1 blik kondensmelk (100 ml)
1 blik Fanta orange (100 ml)
100 ml tamatiesous. (2 eetl)
Meng alles baie goed bottel en hou in yskas.
Petro Calitz
Hier is my resep vir Thousand Island Dressing:
250 ml Mayonnaise
80 ml Chillisous
80 ml Tamatiesous
60 ml soet piekel relish
3 ml Mosterd
3 ml Basilieblare
3 ml Worcestersous
3 druppels Tobascosous
15 ml Rooi Pimento
2 hardgekookte Eiers fyn.
Meng alles deeglik saam en verkoel.
Christine Pienaar
3 dele mayonaise
twee dele fanta orange
een deel kondensmelk.
Gaan proe hom. ek kon dit self nie glo nie, maar dis dit!!
Louise Van Der Merwe
Baie dankie vir die pienk sous resep.
Ek het gister die een gemaak met Fanta.
Ek het n bottel mayonnaise
blik kondensed melk en n blik fanta gemeng.
BAIE LEKKER!!!!!
Adi Laubscher
Ek onthou die fanta toe ons in die 90's kelners in die spur was.
Greta Vanderbell
Spur se pienksous.
1 bottel Mayonnaise (i kop.)
1 blik kondensmelk (100 ml)
1 blik Fanta orange (100 ml)
100 ml tamatiesous. (2 eetl)
Meng alles baie goed bottel en hou in yskas.
Petro Calitz
Hier is my resep vir Thousand Island Dressing:
250 ml Mayonnaise
80 ml Chillisous
80 ml Tamatiesous
60 ml soet piekel relish
3 ml Mosterd
3 ml Basilieblare
3 ml Worcestersous
3 druppels Tobascosous
15 ml Rooi Pimento
2 hardgekookte Eiers fyn.
Meng alles deeglik saam en verkoel.