AARBEI ASYN
Ben Rautenbach
Was en dreineer 5 groot of 8 klein aarbeie, verwyder die stingeltjies en blaartjies en laat die aarbeie droog word.
Sny dit in skyfies op.
Plaas die skyfies in n glasbottel en voeg 6 peperkorrels by.
Vul die bottel met 1 liter witasyn.
Laat dit minstens 8 dae trek.
Syg dit daarna deur,gooi die aarbeiskyfies en peperkorrels weg en giet die filtraat terug in die bottel.
Gebruik die asyn in slaaisouse vir seekosse-of mengelslaaie.
n Paar takkies vars dille of vinkel kan bygevoeg word.