APPELKOOSROLLE
Ella Pool
Was en ontpit vrugte.
Kook in water tot sag.
Gooi water af, maak tot moes bv maal.
Voeg suiker en sout by na smaak (3kop suiker op 10liter moes ongeveer na gelang van vrugtesoort).
Smeer planke/tafels of plastiek met margarien.
Gooi moes daarop smeer gelyk tot so 5mm dik.
Droog smeer in somerson bring snags onderdak.
Smere moet vinnig droog anders kan dit sleg word.
Na 2 tot 3 dae in die son word dit met mes opgelig, indien nog nie vel vorm nie droog nog maar moet nie te hard word nie. Hang nou velle vir dag of 2 oor wasgoeddraad vir verder droog.
Nou kan velle gesny en opgerol word.
Indien nodig kan rolle nou nog bietjie in die son kom.
Dit kom uit Rooi Rose van 5 Jan 1977