APPELLIEFIE BLATJANG
500g vars Appelliefies
1 Ui, fyngekap
300g (375ml) sagte bruinsuiker
90ml Witwyn-asyn
125ml Rosyntjies
2,5ml Sout
5ml droë Mosterdpoeier
2,5ml fyn Gemmer
2,5ml Borrie
Gooi al die bestanddele in ‘n kastrol.
Roer goed deur en plaas op stoofplaat.
Bring tot kookpunt terwyl jy roer.
Laat sowat 1 uur oop prut tot dik.
Bottel warm.
Bron: Sarie
500g vars Appelliefies
1 Ui, fyngekap
300g (375ml) sagte bruinsuiker
90ml Witwyn-asyn
125ml Rosyntjies
2,5ml Sout
5ml droë Mosterdpoeier
2,5ml fyn Gemmer
2,5ml Borrie
Gooi al die bestanddele in ‘n kastrol.
Roer goed deur en plaas op stoofplaat.
Bring tot kookpunt terwyl jy roer.
Laat sowat 1 uur oop prut tot dik.
Bottel warm.
Bron: Sarie