UIE ATJAR
Susan Koekemer Jakobs
3.5kg uie in ringe gesny
1.125liter asyn
45ml stroop
900g suiker
25ml mosterdpoeier
25ml kerriepoeier
7ml sout
100ml maizina opgelos met bietjie koue water
Plaas die uie in n kastrol met warm water. Kook tot net sag, nie pap nie. Dreineer goed. Meng die res van die bestandele, behalwe die maizina, in n kastrol & verhit. Roer tot al die suiker opgelos is. Verwyder die kerriemengsel van die hitte & roer die maizina by. Plaas terug op stoof & kook tot verdik & gaar. Gooi die uie by die kerriemengsel & kook goed deur. Skep kokend in skoon warm bottels. Lewer +-5liter atjar.
Foto: Susan Koekemoer Jakobs

5kg fyn uie
1,5 ml olyfolie
150 ml asyn
1 t masala
3 e kerrie
1 pakkie piekelspeserye
Kook olyfolie en asyn in 'n pan. Gooi speserye by.
Kook 3 min.
Gooi warm olie oor uie en meng goed deur.
Bottel warm.
Resep: Beulagh Lombard