BASIESE RESEP VIR INGELEGDE SLAAIE
Alta Ahlers Olckers
Kerrie Boontjies, Kool, Wortels...asook Beet chutney met een Resep:
6 koppies groente...opgesny en vooraf gekook...nie pap nie maar nog ferm;
uie na smaak;
2 koppies Suiker;
2 koppies Asyn;
1 teelepel Sout;
2 eetlepels Kerrie;
1 teelepel Borrie;
Knoffel na smaak;
2 eetlepels Maizina aangemaak soos pasta...
Sit alles in pot en kook tot begin verdik...
Bottel warm.
NS: ek sit so 3 groot uie per elke 18 koppies groente in.
Ek meng ook my kerrie met Masala en rissiepoeier!
Geniet dit, dit is heerlik!
Resep: Alta Ahlers Olckers