Cheryll Swart Ek moet ook 'n "comment" maak oor die blad...al vir jare stel ek belang in bottel en bêre (preserves). Ek het ook nou besluit om dit as 'n ekstra inkomste te begin doen, want hier is daar nie baie markte wat sulke produkte verkoop nie en as jy dit kry is dit baie duur of smaak nie lekker nie. Anders moet jy maat die gemors by die winkels koop. Ek het al vragte boeke bymekaar gemaak, maar ek kom maar altyd terug na die groepie se resepte toe. Dit is voorwaar DIE beste groepie waaraan ek nog behoort het. Ek mis nie 'n dag nie. Dankie julle! Albert Buitenhuis
Kyk, ek is n sjef, maar ek moet eerlik erken, hier leer ek elke dag iets nuuts. Ek is op baie kos-verwante groepe, maar hierdie een is loshande een van die bestes. Wel gedaan!
4 Comments
|