½ koppie mayonnaise ½ koppie karringmelk 2 teelepels Dijon mosterd ½ teelepel knoffel 1 eetlepel fyn gekapte Pietersielie 1 eetlepel Bloukaas, of meer as jy verkies METODE: klits al die bestanddele goed saam. Maak dit toe en sit in die yskas tot gebruik.