WAT KAN ALLES GEBRUIK WORD VIR PEKTIEN
Jenny Schneigansz
Jy moet nooit appel of kweper of tot pere skille en klok huisies weggooi ni.
Jy kan dit in vrieskas bere, tot jy weer konfyt kook.
Dit is ryk in pektien.
So ook as jy bv suurlemoene gebruik, vries daai skille en gebruik dit, dit gee heerlike smaak aan enige konfyt.
As jy sagte vrugte inle, laat le dit so 2 of 3 ure in sout water oplossing 1 E vr 4 lt water, dit behou dan beter sy vorm as dit gekook word.