CHILLI RELISH
Petro de Witt
6 koppies fyngesnyde chillies.
Enige soort
4 koppies suiker
15 tamaties
6 koppies wit asyn
1 gerasperde pynappel
Sout,peper en knoffel na smaak
1 t all spice
Duim nael grootte gemmer
Kook alles saam tot sag en asyn nie meer so sterk ruik nie. Verpulp goed en bottel warm
CHILLI RELISH SOUS
Vanessa Bradbury
6 koppies gekapte chilies (Maak nie saak wat se chilli jy vat nie)
15 gekapte tamaties
1 gekapte pynappel
6 Koppies wit asyn
4 koppies wit suiker
Knoffel na smaak
Sout en peper na smaak
all spice 1 tlp
duim groote gemmer
Laat alles mooi sag kook en die asyn ruik nie meer die asem weg slaan nie
Blend warm en bottel
Dit is lekker en maklik