CHILLIESOUS SUIKERVRY
6 koppies gekapte chilies (Maak nie saak wat se chilli jy vat nie)
15 gekapte tamaties
1 gekapte pynappel
6 Koppies wit asyn
4 koppies Xylitol
Knoffel na smaak
Sout en peper na smaak
all spice 1 tlp
2cm stukkie gemmer
Laat alles mooi sag kook en die asyn nie meer so sterk ruik.
Blend warm en bottel
Dit is lekker en maklik