CHURRASCO MARINADE
Henk Boshoff
Hierdie marinade is van die Suide van Brasilie afkomstig maar is ook gewild by die Argentyne.
Marineer hoenderstukke hierin vir 12- 24 uur en braai dan.
500 ml goeie Tamatiesous [All Gold]
250 ml suiwer Sonneblomolie
250 ml goeie Asyn
125 ml goeie Sojasous
1 groot ui fyngekap
so 3 fyn knoffeltoontjies of na smaak
5ml gemengde kruie
5 ml knoffelsout
2,5 ml Swartpeper
15 ml Kerriepoeier
45 ml Suiker.
30 ml Worcestersous
5 ml Maggi Seasoning
3 Lourierblare
Marineer vleis oornag.
Braai vleis en wees versigtig,brand maklik.