DADELSTROOP
BESTANDDELE
METODE
Bron: thekitchn.com
BESTANDDELE
- Olie
- 500 gram Dadels
- 4 kopies Water
METODE
- Sny die dadels fyn.
- Prut die dadels in water vir so 30 minute, roer af en toe en laat afkoel vir so 30 min.
- Sit in voedselverwerker en kap tot baie fyn.
- Voer 'n sif uit met kaasdoek of enige geskikte dun doek. Druk die mengsel deur die sif. Sodra net pulp oor is in die sif, trek die doek se punte bymekaar en druk soveel stroop daaruit as moontlik.
- Neem nou hierdie troop en proe of dit soet genoeg is, anders kan jy bietjies bietjies suiker bygooi tot dit reg is.
- Om dit bietjie dikker te maak, plaas terug op stoof in potjie op medium hitte vir sowat 30 min. Verwyder en laat afkoel.
- (Ek sou dit warm bottel vir raklewe) Indien nie warm gebottel, dit hou 'n hele paar weke in die yskas.
Bron: thekitchn.com