DOOPSOUS OF SMEER VIR ALLES
Anita van der Westhuizen
In 1988 gee n buurvrou vir my hierdie doopsous resep.
Dit was werklik nog nooit weer nodig om enige ander resep te probeer nie.
Dit hou werklik baie lank, ek praat van 8 of meer maande en soos genoem, vries dit net so goed.
Meng alle bestanddele en dit kan vir maande in die yskas gehou word.
1 bottel Mayonnaise (790g)
1 blik kondensmelk (385g)
60 ml suurlemoensap
25 ml Worcestorsous
50 ml pietersielie (vars of gedroog)
5 rooi snoepuie, fyn gekerf (gekleurde cocktail uitjies)
4 agurkies, grof gerasper
1 middelslag ui, fyn gekerf
2 ml sout
Knippie rooipeper
Gebruik as broodsmeer, by gekookte eiers, koue vleis, warm vleis, chips, salty crax en enige-iets anders waaraan jy kan dink.