DRUIWE ASYN
Ben Rautenbach
Die kleur van die asyn sal afhang van die kleur van die druiwe.
Kneus ryp druiwekorrels en bind dit toe in n flenniesak of n dubbele laag moeselien of kaasdoek. Hang dit oor n erdehouer of een van vlekvrye staal of emalje waarin die sap kan drup. Beskerm alles teen muggies.
Na 4 tot 5 dae behoort al die sap deurgedrup het(moet in geen stadium die sap deurpers nie).
Om gisting te bevorder, kan 'n klein bietjie witsuiker by die filtraat geroer word.
Giet die asyn versigtig af en bottel en verseël dit.
Syg die troebel asyn deur en bottel dit ook.