HOE OM ETIKETTE VAN BOTTELS AF TE KRY
Die nuutste wending in die soeke na 'n oplossing:
Produk op die mark wat gebruik word om etikette af te haal:
Venessa Bradbury Dit word gedistribute deur GCB trading the email is [email protected] hulle website is www.gcbtrading.co.za die kontak persoon is Gustav sy no is 0790103101. Hy distribute reg oor die land mense dit haal even die steers gom af en die wat weet hoe moeilik dit is om die gom van 'n steers bottle af te kry. hoop dit help julle alle sterkte.
GCB Trading, Chemicals, Petro Zorbe, Echo Marine, Echo M, Oil Spill remover…
GCBTRADING.CO.ZA
HIERONDER VOLG NOG RAAD DEUR LEDE ONTVANG:
Mengsel van olyfolie en koeksoda
Smeer een van die volgende aan die etikette, los rukkie aan en skrop dan af in warm water:
Doom
Brasso
Lampolie, Acetone, Peanut Botter, Meubelpolitoer, Kookolie, Spray & Cook, Terpentyn, Benzine, Parraffin, Q20, Spirits, Mayonnaise, Babaolie, Bloekomolie, "Teer Verwyderaar" (Koop by Midas), Domestos
Ek sit gewoonlik heel eerste my bottels in die skottelgoedwasser en meeste papier kom dan af. Haal gom af met Acetone en soms help sommer net lekker warm seepwater.
Smeer bietjie kookolie aan vryf met vingers en laat staan vir n ruk dis wat ek doen en dit werk
Sproei met Doom of enige vliee gif en vryf af.
gebruk cutex remover
Ek gebruik lappie met thinners werk soos 'n bom.
Doom en oven cleaner werk. spuit en los n ruk
Smeer net olie op en los 'n rukkie. alle gom kom dan af/
Cook n spray works well
Ek dink die olie is die gesondste manierB-)
Al wat rerag werk is bezine glo my ek het duisende stickers van items verwyder in die meubel bedryf en selfs my botteltjies ook x
Beslis benzine
Bloekomolie, Peanutbutter!,
Kook deksels in pot en gebruik spirits en herhaal
Kookolie, Bloekomolie, BRASSO of doom, Baba olie,
Rene van Rooyen
Met die gonsery met wat werk vir bottel labels afhaal, het ek besluit om tuis my eie eksperimente te doen. Ek het dit met watte getoets sodat mens weet of dit die produk is wat werk...of die skrop v sponsie 😂
Let wel: DIE IS MY ONDERVINDING!!
Die volgende was my metodes:
KOOKWATER (binne in bottels gegooi)
BOTTER (sal dieselfde werk as kookolie, Brasso' peanut botter...enige baie olierige basis)
HAARSPROEI
CLEANING BENZINE (sal werk soos turpentyn ook)
MR MIN (enige meubelpolitoer...myne was Pledge)
PASTA V SUNLIGHT EN KOEKSODA
*(ek weet Doom werk, maar eks nie gemaklik dat al d gif af gewas word nie). Ekt kon ongelukkig ook nie my Borax kry om dit te toets nie.
Bevinding:
KOOKWATER: labels kom maklik af, maar los die gom agter.
BOTTER: Morsige storie, maar werk sou ek sê vir die gom.
Mr MIN: meh. Nie ao wonderlik soos ek gedink het nie...moes later help met Benzine.
BENZINE: Werk in my opinie die beste. Sekondes en al die gom is af (geen skrop nie)
HAARSPROEI: Nope. Doen niks vir my bottels nie.
KOEKSODA PASTA: Nie goed genoeg nie. Het nog baie gom gelos.
My bevinding was dat dit maklikste is om kookwater in bottel te gooi, wag so 10min en trek dan label af.
Met die gom werk Benzine vir my die beste. Minste skuurdery.
Daar was een bottel wat niks gehelp het nie (ou bottel)...op ou end het net week in warm seepwater gehelp.
Daar is verskillende soorte gomme, so wat dalk vir my bottel een produk nie gwerk het nie, sal dalk vir die volgende gom op n ander tipe bottel wel werk.