GEBRAAIDE APPELS (Fried Apples)
Jenny Schneigansz
Resep ontvang van vriendin in USA en aangepas.
Skil appels en verwyder klok huisies, sny elke appel in 8, plaas in water waarin n Vit C tab opgelos is.
Braai goue bruin suiker en botter in n kastrol of elektriese braai pan tot dit begin karameliseer, voeg appels by en roer braai tot gaar, so 15 of 20 min.
Jy kan bietjie water byvoeg as dit te droog word.
Verdik met bietjie Maziena opgelos in water.
Bottel warm.
Hou skille en klok huisies vr as jy konyt kook en pektien kort, ekt dit in vrieskas gebere en later met tamatie konfyt gebruik.